Calitzdorp se vroue staan op teen misdaad
Calitzdorp-vroue het Saterdag as deel van Vrouemaand saam met die plaaslike polisie ’n padblok-kade beman. Sofia Roman (in groen voor), dryfveer agter die plaaslike polisieforum, sê vroue is nie bang om op te staan teen misdaad wat die hele gemeenskap raak nie. By die vroue is Nicky Valentyn, burgemeester van Kannaland, en regs voor sers Ann-Maree Fortuin.
Foto: Deon Meyer