Boomplantmaand: AfriForum skenk 120 vrugtebome aan 11 skole
AfriForum Oudtshoorn het deel as van Boomplantmaand 120 vrugtebome aan 11 skole in die Groter Oudtshoorn versprei. Die projek wil kinders die waarde van voedselsekerheid leer. Foto’s verskaf