Bome vir Parkweg op Boomplantdag

Lentedag en Boomplantdag is Vrydagoggend (1 September 2017) op Oudtshoorn gevier met die plant van bome in Parkweg en binne die terrein van die Oudtshoorn Infanterieskool. Hier is die burgemeester, Colan Sylvester (links), en die bevelvoerder van die Infanterieskool, kol Nkabu Nthejane, besig om ‘n blinkblaar-wag-‘n-bietjie, vanjaar se boom van die jaar, te plant. Die bome, wat ‘n groot byrae kan lewer tot die versiering van dié deel van die dorp, is geskenk deur Jaco Vorster en Johan van Heerden (in rooi baadjies agter), eienaars van Camp Roadhouse wat oorkant die Infanterieskool geleë is.     Foto: Ilze-Mari Gründling