Karoo-oggend 07/11/2019 Mooier as ’n skildery – dit is hierdie foto van ’n sonsopkoms in die Karoo wat Die Hoorn se medewerker in Prins Albert, Marlene Malan, verlede week douvoordag vanuit uit haar tuin op die dorp na Beaufort-Wes se kant toe geneem het.