Michael de Jager (13) speel sy hart uit vir Laerskool Wesbank se o.13B-rugbyspan. Sy afrigters en vriende saam met wie hy gereeld rugby speel, het vir hom die bynaam “Die Lem” gegee. Foto: Facebook
“Wanneer die hemel brand in vurige rooi en oranje, stap die volstruise stadig deur die Karoo-stof – ’n sonsondergangbederf wat slegs in die Klein Karoo beleef kan word.” Hierdie pragtige foto is gekiek by Louvain gasteplaas-omgewing. Foto: Morne Jonker