
Bekoorlike Klein Karoo sonsondergang. Foto: Pieter van der Walt
Met sononder op Louvain na Saterdag se welkome reën. Die Klein Karoo het onlangs baie warm en droë weer ervaar na ’n lang, nat winter. Volstruise staan in die koel aandlug, en boere voel verlig en dankbaar vir die reëntjie so voor die Kersseisoen. Volstruise kan vir ’n paar dae sonder water gaan, aangesien hulle metaboliese water kan verkry van die plante wat hulle eet wat hulle gemaklik in die Klein Karoo-klimaat laat aanpas. Foto: Morne Jonker

Bekoorlike Klein Karoo sonsondergang. Foto: Pieter van der Walt