Foto van die week: Neem ’n selfie by Suzy

Lesers word genooi om ʼn selfie by Die Hoorn se nuwe bussie, Suzy, te neem en aan die koe-rant te WhatsApp. Soek vir Suzy terwyl sy daagliks iewers in die dorp is en neem die selfie. Aan die einde van Julie kan een leser ʼn verrassingsgeskenk ontvang. Stuur die foto per WhatsApp na 083 388 3684.