Foto van die week: 9 Mei 2025

Hierdie was net te goed om nie weer te deel nie. Hannes en Angelique het so lekker gelag vir mekaar tydens verlede week se video. Hannes was Daisy die koei en Angelique Prinses Ponie. Hierdie oulike opblaaspakke is te huur. Gaan loer gerus op Inflatable Rentals op Facebook. Daar is 'n groot verskeidenheid karakters beskikbaar. Foto: Nicky Oosthuizen