Die brande in die Tuinroete en Langkloof het vandeesweek die nuus in die Suid-Kaap oorheers. Hierdie foto van Deidre Cloete is Dinsdag op ’n swartgebrande Outeniquapas, bekende deurgang tussen die Klein Karoo en die Suid-Kaapse kusgebied, geneem. Foto: Facebook