Foto van die Week

Perd nie op sy bek geval nie!
Wat wil Nordic Ice, ’n volbloedhings wat aan Angelique Erasmus, een van Die Hoorn se personeellede, behoort, hier aan Die Hoorn se lesers vertel?
En dié storie sal boonop vars uit die perd se bek wees…
Foto:  Angelique Erasmus