Foto van die Week 09/13/2018 Dit wil voorkom of nie net die mense van die streek oor die naweek na die sneeu op die Swarberge gaan kyk het nie! Dié besonderse foto is deur Marlene Malan vanaf die Prins Albert-kant van die Swartberge geneem.