Foto van die Week: 8 Junie 2023

“Want boer loop deur sy are,” en wanneer die damme vol is en die veld groen na die lieflike onlangse reën, kan mens nie anders as om te droom oor wat die toekoms alles kan inhou nie. Hierdie foto is by De Zeekoe Gasteplaas, net buite Oudtshoorn geneem....net voor die son sak oor nog ’n pragtige koue Klein-Karoo winterdag. Foto: Kristy Potgieter