Foto van die week 07/26/2018 Sonsondergang in Julie op Oudtshoorn! Dié wolke bokant die Queen’s Mall het Tieneke Maritz begroet toe sy verlede week na ’n dag se werk die kantoordeur toetrek en na haar motor toe stap.