Foto van die Week

Die mens se beste vriend! Dié pragtige basset wat deur Angelique Erasmus gefotografeer is, se naam is Katie en sy en haar boetie, Copper, is in 2016 deur Angelique en haar gesin by SA Basset Adoptions aangeneem nadat haar voige eienaars haar nie kon saamneem toe hulle na Australië verhuis het nie.