Foto van die Week 05/31/2018 Herfsblare in die Klein Karoo! Hierdie pragtige herfsfoto is deur Michelle Dawson naby die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn geneem.