Foto van die Week

Dankie vir julle harde werk! ’n Groep Oudtshoorniete het verlede Vrydag oor die middaguur ’n verrassingsbraai vir die personeel van die KKNK by hulle kantore by Die Neelsie in Jan van Riebeeckweg gehou. Dié “vriende van die KKNK” wou met dié vrolike inisiatief die personeel - wat tans hard aan vanjaar se fees werk - bemoedig en ondersteun. Heel bo regs is die KKNK-personeellede tydens die braai, onder regs Paul Amas en vriende wat vir musiek gesorg het en links van bo tot onder van die Oudtshoor­niete by die braai.                                                                         Foto’s verskaf

Dankie vir julle harde werk! ’n Groep Oudtshoorniete het verlede Vrydag oor die middaguur ’n verrassingsbraai vir die personeel van die KKNK by hulle kantore by Die Neelsie in Jan van Riebeeckweg gehou. Dié “vriende van die KKNK” wou met dié vrolike inisiatief die personeel – wat tans hard aan vanjaar se fees werk – bemoedig en ondersteun. Heel bo regs is die KKNK-personeellede tydens die braai, onder regs Paul Amas en vriende wat vir musiek gesorg het en links van bo tot onder van die Oudtshoor­niete by die braai. Foto’s verskaf