Herfsvreugde by die Oudtshoorn Aftreeoord!
Michelle Dawson het dié lesersfoto aan Die Hoorn ge-stuur wat sy by die Oudtshoorn Aftreeoord geneem het. Sy sê een van die inwoners, Marie Olivier, het haar gebel en gevra om die herfsblomme te kom afneem.