Foto van die Week 02/15/2018 So lyk somer in die Klein Karoo! Klein Francois Meyer (2 jaar en 10 maande) het op hierdie skilpadpaartjie afgekom tydens ’n stappie in die veld by Spekkop op Oudtshoorn. Foto: Adele Meyer