Foto van die Week

Ciska Maritz (5) van Oudtshoorn wys ’n massiewe ui wat hul buurman, Tinus Bosch, daar aangebring het. Die ui kom van uiesaad wat Bosch in die droë Merweville-omgewing geplant het. Die ui weeg byna 2 kg.                          Foto: Schalk le Roux

Ciska Maritz (5) van Oudtshoorn wys ’n massiewe ui wat hul buurman, Tinus Bosch, daar aangebring het. Die ui kom van uiesaad wat Bosch in die droë Merweville-omgewing geplant het. Die ui weeg byna 2 kg.
Foto: Schalk le Roux