Foto van die Week 07/27/2017 Sneeu op die Swartberge verlede week vanaf die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn. Sakkie Cronjé wat die foto geneem het, sê hy beoog om ’n olieverfskildery van die foto te maak.