Foto van die Week
Delaine, ’n Arabier-kruising wei te heerlik saam met die hoenders op die plaas, Die Denne op Rooiheuwel, buite Oudtshoorn. Delaine se pa was die bekende Tuwaisan 407 en sy is ’n 3/4 arabier- en kwart-boerperd. Haar ma was ’n boerperd kruis wat karretjie gery het. Foto: Angelique Erasmus