Foto van die Week

Met die eerste regte sneeu wat uiteindelik op die Swartberge gaan lê het, het ’n menigte inwoners en besoekers die kans aangegryp om die Swartbergpas aan te durf en in die sneeu te gaan speel. Hierdie foto is deur so ’n besoeker geneem. Dis waarlik ’n besonderse foto! Loer gerus na nog lesers se foto’s op bladsy 5. Foto: John Sharper