Foto van die Week
Hierdie awemrowende foto is deur Morne Jonker geneem tydens een van sy vlugte in ’n mikro-ligte vliegtuig. Die Outeniqua berge is aan die linkerkant en sy gasteplaas Louvain aan die regterkant. Die foto is tydens ’n skemervlug geneem toe die son begin sak het.
Foto: Morne Jonker