Foto van die Week
Die Hoorn hou partytjie!! Op 25 Januarie 2001 het die eerste uitgawe van Die Hoorn verskyn. Vanjaar is ons 22 jaar jonk, en nes met die eerste uitgawe, beloof Die Hoorn-span om steeds die nuus “uit te basuin”, en die woord “Hoorn” steeds sal deel wees van die naam Oudts-hoorn, met nuus en stories vir al Oudtshoorn se inwoners. Dankie vir 22 jaar se lojale ondersteuning.