Foto van die Week Dit is jakarandatyd op Oudtshoorn! Die foto is omstreeks 12:40 op Sondag 6 November deur Brümilda vd Mescht in Adderleystraat geneem, met die Swartberge in die agtergrond. 11/10/2022