Foto van die Week: 21 Augustus 2026
Hierdie pragtige foto van Oudtshoorn se liggies is Maandagaand vanuit Schoemans-hoek geneem…Ons vra om verskoning indien jy nie alles mooi kan uitmaak nie – die dorp se liggies was ongelukkig nie beskikbaar vir die foto nie. Foto: Angelique Erasmus
Be the first to comment on "Foto van die Week: 21 Augustus 2026"