Foto van die Week

Laatmiddag en winter in die Klein Karoo... Laatmiddag-sonlig Dinsdagmiddag oor die Klein Karoo-veld buite Oudtshoorn - deur die jaar in blom! Foto: Schalk le Roux