Foto van die Week Dit is herfs in die Klein Karoo... Dit is herfs in die Klein Karoo met blare wat orals na rooi en bruin en geel verkleur. Dié foto is die afgelope week deur Schalk le Roux geneem. 04/28/2022