Foto van die Week Maak hierdie somer seker dat daar vars drinkwater vir diere in jou tuin beskikbaar is. Dié pragtige ou skilpad was duidelik verlig toe sy onlangs die voëlbadjie in ’n tuin ontdek het. Foto: Robert Koen 10/21/2021