Foto van die Week
Rus-enVrede Waterval lus vir die oog
Toe en nou: Die Rus-en-Vrede-waterval afgeneem in 2019 toe die droogte op sy felste was (Onder) en in September vanjaar. Dié waterval is een van die bakens in die Klein Karoo. Foto’s: Robert Koen