Met goeie sneeu wat verlede week op die Swartberge geval het, het Die Hoorn verskeie pragfoto’s van lesers ontvang. Regs: Klein
HJ Wessels Foto: Hardy
Wessels
07/29/2021
Mila Vermeulen met haar hondjie en twee sneeumanne Foto: Leonie Vermeulen
Spitskop op 23 Julie om 17:15 geneem vanaf die Vergelegen-grondpad naby Buffelsdrif. Foto: Jan Smit