Foto van die Week: 14 Maart 2024

Schoemanshoek se volstruise koel heerlik af in een van die waterslote. Dit was weer bloedig warm na ’n kort lafenis teen die hitte, wat die afgelope tyd die Klein Karoo na kouer plekke laat verlang het. Foto: Angelique Erasmus