Wolke die afgelope week oor ’n droë Oudtshoorn het baie verwagting geskep vir inwoners wat deesdae dikwels na bo kyk vir tekens van reën, maar die reën het nie gekom nie… Dié treffende foto van die wolke wat oor die dorp hang, is deur Hein Bence geneem.