Foto van die Week

Kudoo – Riaan van Rensburg se Vuka wat spesiaal aangepas is vir die Stofdonkietoer waaraan verskeie Oudts­-hoorniete sedert verlede Donderdag deelgeneem het – tydens sononder op die Vosburg-soutpan.
Foto: Lukas Lubbe