Mooie Minché op pad na Mej Tiener SA

Die Hoërskool Oudts­hoorn se Minché-Mari van der Westhuizen (17), een van die tien finaliste in die Mej Tiener SA-kompeti­sie, Dinsdagoggend op die George Lug­hawe net voor haar ver­trek om van Donderdag tot Saterdag aan die kompetisie in Pretoria deel te neem. Minché se ouers woon op ’n plaas buite Calitzdorp. Foto verskaf