Foto van die Week 10/03/2019 In die droë Klein Karoo is daar dié lente nie veel blomme nie. Die geharde strelitzias – soos hierdie een afgeneem deur Tieneke Maritz – is egter tans in volle blom!