Foto van die week 08/29/2019 Dié oulike foto van ’n swartskapie tussen wit boetie- en sussielammers is deur Christine Schoeman op Sipres Boerdery in Schoemanshoek buite Oudtshoorn geneem.