Foto van die Week 07/18/2019 Volstruise met sononder in die Klein Karoo! Die foto is deur Celinda van Wyk op Buffelsdrift, plaas van Piet Schoeman buite Oudtshoorn, geneem.