Foto van die Week

Aalwyne en sneeu – tipies van die Klein Karoo! Die eerste sneeu van die winter het verlede week op die Swartberge buite Outshoorn geval. Foto Erna Conradie