Foto van die Week

Die kleure van edelstene na die reën!
Hierdie pragfoto is verlede week na ligte reën in die streek deur Niekie Eksteen van De Rust geneem.