RPC reël krieket

Twee spanne van die Bridgton Regional Performance Centre (RPC) het Saterdag-oggend op Colridge Primêr se sportgronde teen mekaar gespeel. Bo is Schalk van der Mer­we, wat met die kolf uitgeblink het, in aksie. Onder is Isaac Faas wat ook goed gekolf het. Leerders van Colridge Primêr, Bergsig Primêr, Saturnus Primêr, De Villiers Primêr, Sacred Heart Primary en die Laerskool Wesbank is vir die twee spanne gekies. Foto:  Ebenezer Titus