Wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag van 3 Maart
Die wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag van Woensdag 3 Maart was Laurie Boshoff (naaslinks) en Mario Marais (regs) met ’n telling van 47. Die dag het altesame 72 spelers gelok, en is geborg deur FMZ Cellular. Saam met die wenners is Paul Stroebel (links), klubkaptein en Gideon Badenhorst van die Besigheidskamer. Foto verskaf