Die SWD Eagirls het verlede naweek ’n naelskraap nederlaag gely in die eindrondte van die 1ste divisie van die vroueliga. Hulle het te staan gekom teen die Cheetahs-vrouespan op die Vrystaat stadion in Bloemfontein. Die eindtelling was 20 – 19 in die guns van die Cheetahs. Foto: Facebook
SWD Eagirls ly naelskraap nederlaag teen Cheetahs
