Superliga-wedstryde Rugby aksie

’n Voorspeler van die All Blacks rugbyklub van Bridgton vat sy teenstander van Silver Stars van George aan tydens een van Saterdag (26 Maart) se Superliga-wedstryde op die Bridgton Sportgronde, bekend as die Plate. Twee wedstryde is onderskeidelik tussen die klubs se A- en B-spanne gespeel. Foto’s: Ebenezer Titus