Spring Roses wen naelskraap teen Adias 07/04/2019 Aksie uit die wedstryd Saterdagmiddag op die Bridgton Sportgronde tussen die A-spanne van Spring Roses en Adias. Spring Roses het die taai wedstryd naelskraap met 31-28 gewen nadat Adias rustyd met 18-17 voorge-loop het. Foto’s: Ebenezer Titus