

Senior toutrekspanne van Eden het die afgelope naweek aan die SA-klubkampioenskappe in Kimberley deelgeneem.
Drie senior spanne van Oudtshoorn se toutrekklub het uitstekend gevaar en medaljes in die Presidentsliga verower.
Die medaljewenners was:
720 kg silwer medalje
680 kg silwer medalje
600 kg brons medalje – gemeng.