Rolbalklub 2021 kampioene!

Die Oudtshoorn Rolbalklub het in April ’n reeks klubkampioene gekroon. Bo is die vrouepare-klubkampioene, Hanette Bekker (links) en Helena Wagener, en onder is Herman Marais (links) en Rudie Venter, die manspare-klubkampioene. (Foto’s verskaf)