Rolbal-kampioene 09/20/2018 Die gemengde vierekampioene van die Oudtshoorn Rolbalklub vir 2018 is (van links) Jan van Niekerk, Skwik Luyt, Julia le Roux-Krowitz en Wayne Riddin (skipper). Die span het in die eindstryd die naaswenners met 22-11 geklop.