Laerskool Wesbank leerders verwerf kleure in fietsry 09/20/2018 Louis Venter (links) en Beyaunte Goliath, leerders van die Laerskool Wesbank, het Wes-Kaapse kleure in fietsry verwerf.