KFC mini-kriekettoernooi aangebied by Laerskool Wesbank se sportgronde

Lee-Hando Weyers (6) van Sacred Heart Kleuterskool in Bridgton wys sy slag met die kolf tydens die KFC Minikriekettoernooi vir kleuters van die Groter Oudtshoorn. Die doel van die toernooi, wat verlede week op die Laerskool Wesbank se sportgronde plaasgevind het, is om kleuters aan krieket bloot te stel. Foto: Ebenezer Titus